Hier is van die kaarte wat ek geteken het vir publikasie. Kliek om oop te maak.

Publikasie: Weg! Kruger-gids
Datum: Maart 2017
Notas: ‘n Versameling kaarte van die hele Kruger Wildtuin as deel van ‘n alleenstaande Kruger Wildtuin-gids. 
Kopiereg: ©Media24

Publikasie: Weg! Namibië-gids
Datum: Maart 2017
Notas: ‘n A3-grote kaart van die Etosha Nasionale Park as deel van die Weg! Namibië-gids.
Kopiereg: ©Media24

 

Publikasie: Weg! Botswana-kaartboek
Datum: Oktober 2019
Notas: Twee kaarte van Botswana as deel van die jaarlikse Weg! Botswana-kaartboek.
Kopiereg: ©Media24

Publikasie: Weg!-tydskrif
Datum: April 2018
Notas: A2-grote kaart van die eiland van St Helena as deel van ‘n artikel in die tydskrif.
Kopiereg: ©Media24